Noot vir Noot is 7 Oktober terug met Reeks 36, vol geprop met jou gunsteling Kunstenaars.

Reeks 36 Reeks 36 Reeks 36


Besprekings vir Gehoor:
Stuur asb ‘n epos met u naam, kontak besonderhede en hoeveel kaartjies verlang word na: gehoor@noot.co.za

Besprekings vir Deelnemers:
Indien jy ‘n deelnemer op Noot vir Noot wil wees stuur asb ‘n email aan deelnemer@noot.co.za
Verskaf asb jou naam en die dorp van waar jy kom. Ons sal jou in kennis stel sodra daar ‘n oudisie in jou omgewing is.

 

Amptelike Noot vir Noot Facebook Blad
Besoek die amptelike Noot vir Noot Facebook blad!

 

Johan Stemmet - Woord vir Woord
Kliek hier vir 'n uittreksel uit Johan se outobiografie...

 

 

 

English

Kontak Noot vir Noot

SABC 2 Vrydae 19:30

Slegs R199

(Posgeld ingesluit, koerier dienste uitgesluit.)
Kliek hier vir meer inligting

Die Noot vir Noot elektroniese speletjie wat JY beheer - koppel eenvoudig jou eie iPod of MP3-speler aan die eenheid en speel Noot vir Noot met jou eie musiek en vrae (iPod en MP3-speler nie ingesluit nie)

Om jou elektroniese speletjie te bestel of vir meer inligting kontak asseblief vir
George Georgiades

Klank verskaf deur:

Webblad deur:
Silicon Zoo Multimedia